Ek is nog hier

ZAR150
0 ratings

PDF formaat (18 MB)

“Ek is nog hier” is ’n inspirerende memoir wat handel oor Irene Fischer se lewe nadat sy ’n traumatiese breinbesering in ‘n motorongeluk opgedoen het in 2009. Dit het haar onverwags in ’n onbekende wêreld gedompel; die leefwêreld van ’n gestremde. As mens onverwags deur ’n vuurdoop gaan en herverpak – gestremd – aan die ander kant uitkom, hoe verwerk mens die verlies? Wat maak jy met die flenters wat oor is?

Ek is nog hier is vol waardevolle lesse wat Irene geleer het sedert haar lewe handomkeer verander het. Verrassende, soms ontstellende ontdekkings word afgewissel met ‘n spontane humorsin wat die balans handhaaf tussen lig en donker, wanhoop en optimisme.

Irene maak haar debuut as skrywer met "Ek is nog hier".

Die hardekopie kan direk van die skrywer bestel word. Besoek www.irenefischer.co.za

Die Kindle eBoek is op Amazon.com beskikbaar (teen ongeveer 10 USD)

I want this!
Size
18.3 MB
Length
264 pages
Copy product URL
ZAR150

Ek is nog hier

0 ratings
I want this!