Wees Ryk

ZAR100
0 ratings

Met die Afrikaanse vertaling van Wallace Wattles se The Science of Getting Rich as basis, promoveer hierdie inspirerende boekie die skep van ‘n oorvloedige en ryke lewe – om die meeste te wees wat jy kan wees – om jou toekoms deur positiewe denke te skep. Om reeds “te wees” wat jy wil wees. Wallace het The Science of Getting Rich meer as 100 jaar gelede geskryf en dit word wyd aanvaar dat hierdie boek as inspirasie en platform gedien het vir Rhonda Byrne se blitverkoper The Secret.

I want this!
Size
670 KB
Length
116 pages
Copy product URL
ZAR100

Wees Ryk

0 ratings
I want this!